Betekenis:
• 'n Draaiende, tregtervormige uitstulping onder 'n wolk tydens 'n onweersbui; tregterwolk wat die grond raak; verwoestende warrelwind.
Gebruik:
• Die tornado word sigbaar as 'n dun buis, wat vanuit die wolk tot by die grond strek.
• Hoe nouer die tregter word, hoe sneller begin die tornado te draai.