Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » invuloefening
invuloefening [boodskap #128362] Do, 14 November 2019 11:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
invuloefening
Afbreking: in•vul•oe•fe•ning
Samestelling: invul + oefening


Selfstandige naamwoord: invuloefening
Meervoud: invuloefeninge
Verkleinwoord: invuloefeninkie
Meervoud van verkleining: invuloefeninkies

Betekenis:
• 'n Opdrag of taak waar 'n mens inligting in oop ruimtes moet skryf.

Gebruik:
• Voltooi die invuloefening en handig dit in om gemerk te word.

Vertaling:
Engels: fill in exercise
Nederlands: invuloefening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: invul
Volgende onderwerp: item
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 05:43:20 MGT 2024