Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » intern
intern [boodskap #128360] Do, 14 November 2019 10:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
intern
Afbreking: in•tern


Byvoeglike naamwoord: intern
Attributief: interne

Betekenis:
• Inwendig of innerlik.
• Iets of iemand wat van binne af kom; persoon wat regstreeks aan 'n instansie verbonde is.

Gebruik:
• Tydens die kolonoskopie word die pasiënt intern ondersoek.
• Maatskappye kommunikeer deesdae intern deur middel van e-pos.

Antoniem:
• ekstern

Vertaling:
Engels: internal
Nederlands: intern

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: interaksie
Volgende onderwerp: invul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 05:30:59 MGT 2024