Tuis » Taal » Woordeboek » interaksie
interaksie [boodskap #128359] |
Thu, 14 November 2019 10:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
interaksie
Afbreking: in•ter•ak•sie
Selfstandige naamwoord: interaksie
Meervoud: interaksies
Betekenis:
• Onderlinge beïnvloeding; wisselwerking.
Gebruik:
• Sonder die nodige interaksie tussen die spelers kan 'n sokkerspan nie punte aanteken nie.
Afgelei:
• interaksiepatroon
• interaksieproses
Vertaling:
Engels: interaction
Nederlands: interactie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:37:57 UTC 2025
|