Tuis » Taal » Woordeboek » oblietjie
oblietjie [boodskap #128358] |
Thu, 14 November 2019 10:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oblietjie
Afbreking: oblie•tjie
Selfstandige naamwoord: oblietjie
Meervoud: oblietjies
Betekenis:
• 'n Dun, sirkelvormige wafel wat opgerol word terwyl dit nog warm is.
Gebruik:
• Lig die gaar oblietjie af met 'n breëlemmes en rol dadelik om die agterkant van 'n houtlepel om 'n silinder te vorm.
• Bedien die oblietjie met heuning en room op 'n bordjie.
Afgelei:
• oblietjiepan
• oblietjieyster
Vertaling:
Engels: waffle
Nederlands: oblie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:36:25 UTC 2025
|