Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » winkel
winkel [boodskap #128352] Do, 14 November 2019 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kruidenierswinkel.
'n Kruidenierswinkel.
winkel
Afbreking: win•kel
Uitspraak: /ˈvəŋkəl/


Selfstandige naamwoord: winkel
Meervoud: winkels
Verkleinwoord: winkeltjie
Meervoud van verkleining: winkeltjies

Betekenis:
• Plek waar goedere gekoop kan word.

Gebruik:
• Sy ondersteun die gemeenskap deur groente by die plaaslike winkel te koop.

Hiponiem:
• boekwinkel
• bloemistewinkel
• klerewinkel
• koswinkel
• kruidenierswinkel

Afgelei:
• winkelier
• winkelrak
• winkelvenster

Vertaling:
Engels: shop, store, boutique
Nederlands: winkel
Sotho: leebenkele
Xhosa: ivenkile

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inkopielys
Volgende onderwerp: inkopies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 05:54:33 MGT 2024