Tuis » Taal » Woordeboek » ingaan
ingaan [boodskap #128349] |
Thu, 14 November 2019 07:39 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ingaan
Afbreking: in•gaan
Samestelling: in + gaan
Werkwoord: gaan in, ingaan
Verlede tyd: het ingegaan
Teenwoordige deelwoord: ingaande
Betekenis:
• Na binne beweeg; binnegaan.
• Op iets reageer.
Gebruik:
• Toe sy ingaan onthou sy die motor se kattebak is nog oop.
• Die voorsitter wil nie op die vraag ingaan nie.
Sinoniem:
• inbeweeg
• inloop
• instap
• intree
Antoniem:
• uitgaan
Vertaling:
Engels: to enter, go in
Nederlands: ingaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:37:56 UTC 2025
|