Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » begroot
begroot [boodskap #128348] Do, 14 November 2019 07:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
begroot
Afbreking: be•groot


Werkwoord: begroot
Verlede tyd: het begroot
Teenwoordige deelwoord: begrote

Betekenis:
• Die grootte (bedrag, aantal) van iets bereken; die finansiële waarde skat of beraam.

Gebruik:
• Ons moet R200 000 vir 'n nuwe kar begroot.

Afgelei:
• begroting

Vertaling:
Engels: to budget, estimate, rate
Nederlands: begroten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: informeel
Volgende onderwerp: ingaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 05:45:17 MGT 2024