identifiseer [boodskap #128344] |
Wo, 13 November 2019 19:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
identifiseer
Afbreking: i•den•ti•fi•seer
Werkwoord: identifiseer
Verlede tyd: het geïdentifiseer
Betekenis:
• Die identiteit van iets vasstel; iets uitken; sê wat dit is.
Gebruik:
• Kan jy die skuldige identifiseer?
• Die fossiel is later as 'n vervalsing geïdentifiseer.
Sinoniem:
• herken
• onderskei
• uitken
Afgelei:
• identifikasie
• identifiseerbaar
• identifisering
Vertaling:
Engels: to identify
Nederlands: identificeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|