Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soetsappig
soetsappig [boodskap #128343] Wo, 13 November 2019 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soetsappig
Afbreking: soet•sap•pig


Byvoeglike naamwoord: soetsappig
Vergrotende trap: soetsappiger
Oortreffende trap: soetsappigste
Attributief: soetsappige
Partitief: soetsappigs

Betekenis:
• Oordrewe (onegte) vriendelikheid.

Gebruik:
• Kleuters hou van soetsappige verhaaltjies oor kabouters en elwe.

Afgelei:
• soetsappigheid

Vertaling:
Engels: goodygoody, namby-pamby, mealy-mouthed
Nederlands: zoetsappig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitgroeisel
Volgende onderwerp: identifiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 04:37:18 MGT 2024