uitgroeisel [boodskap #128342] |
Wo, 13 November 2019 14:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitgroeisel
Afbreking: uitgroeisel
Selfstandige naamwoord: uitgroeisel
Meervoud: uitgroeisels
Verkleinwoord: uitgroeiselkie
Meervoud van verkleining: uitgroeiselkies
Betekenis:
• Iets wat na buite staan ten opsigte van sy direkte omgewing.
Gebruik:
• 'n Olifant se slurp is 'n uitgroeisel van die neus en die bolip.
Sinoniem:
• uitsteeksel
• uitwas
Antoniem:
• ingroeisel
Vertaling:
Engels: excrescence, outgrowth
Nederlands: uitgroeisel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|