| paradoks [boodskap #128334] |
Di., 12 November 2019 20:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26086 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
paradoks
Afbreking: pa•ra•doks
Uitspraak: /ˌpa.raˈdɔks/
Selfstandige naamwoord: paradoks
Meervoud: paradokse
Verkleinwoord: paradoksie
Meervoud van verkleining: paradoksies
Betekenis:
• 'n Skynbare teenstrydigheid wat dikwels 'n dieper waarheid verberg; 'n stelling wat absurd voorkom.
Gebruik:
• Die gesegde "veg vir vrede" is 'n paradoks, want as 'n mens veg is daar nie vrede nie.
Sinoniem:
• absurditeit
• enigma
• strydigheid
• teenstrydigheid
Afgelei:
• paradoksaal
• tyd-paradoks
Vertaling:
Engels: paradox
Nederlands: paradox
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|