skedel [boodskap #128332] |
Di, 12 November 2019 19:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skedel
Afbreking: ske•del
Uitspraak: /ˈskɪə̯.dəl/
Selfstandige naamwoord: skedel
Meervoud: skedels
Verkleinwoord: skedeltjie
Meervoud van verkleining: skedeltjies
Betekenis:
• Die bene van die kop wat die harsings beskerm.
Gebruik:
• Die menslike skedel is opgebou uit 23 verskillende benige komponente.
Sinoniem:
• kopbeen
• kranium
Afgelei:
• skedelbeen
• skedelbeskouing
• skedelbeskrywing
• skedelboor
• skedelbreuk
• skedelholte
• skedelkapasiteit
• skedelkunde
• skedelkundige
• skedelleer
• skedelligging
• skedelmeting
• skedelnaat
• skedelondersoek
• skedelontsteking
• skedeloperasie
• skedelsaag
• skedelvlies
• skedelvorm
Vertaling:
Engels: skull
Latyn: cranium
Nederlands: schedel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|