| laagdruk [boodskap #128321] |
Ma., 11 November 2019 06:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Laagdruk oor die Verenigde State.
laagdruk
Afbreking: laag•druk
Samestelling: laag + druk
Selfstandige naamwoord: laagdruk
Meervoud: laagdrukke
Verkleinwoord: laagdrukkie
Meervoud van verkleining: laagdrukkies
Betekenis:
• 'n Gebied met 'n atmosferiese druk wat laer as die gemiddelde is.
Gebruik:
• 'n Laagdruk in die Suidelike Halfrond word deur 'n kloksgewyse sirkulasie gekenmerk.
Antoniem:
• hoogdruk
Vertaling:
Engels: low pressure
Nederlands: lagedrukgebied, depressie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|