hoogdruk [boodskap #128320] |
Ma, 11 November 2019 06:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoogdruk
Afbreking: hoog•druk
Samestelling: hoog + druk
Selfstandige naamwoord: hoogdruk
Meervoud: hoogdrukke
Verkleinwoord: hoogdrukkie
Meervoud van verkleining: hoogdrukkies
Betekenis:
• 'n Gebied met 'n atmosferiese druk wat hoër as die gemiddelde is.
Gebruik:
• 'n Hoogdruk in die Suidelike Halfrond word deur 'n anti-kloksgewyse sirkulasie gekenmerk.
Antoniem:
• laagdruk
Hiponiem:
• Kalaharihoogdruk
Vertaling:
Engels: high pressure
Nederlands: hogedrukgebied
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|