sikloon [boodskap #128317] |
Ma, 11 November 2019 06:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sikloon
Afbreking: si•kloon
Selfstandige naamwoord: sikloon
Meervoud: siklone
Verkleinwoord: sikloontjie
Meervoud van verkleining: sikloontjies
Betekenis:
• Kragtige tropiese kringstorm.
Gebruik:
• In die westelike Stille Oseaan staan siklone bekend as tifone en in die Atlantiese Oseaan as orkane.
Sinoniem:
• orkaan
• tifoon
Antoniem:
• antisikloon
Hiponiem:
• 1-sikloon
• 2-sikloon
• 3-sikloon
• 4-sikloon
• 5-sikloon
Vertaling:
Engels: cyclone
Nederlands: cycloon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|