Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hotel
hotel [boodskap #128306] So, 10 November 2019 07:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Hotel.
'n Hotel.
hotel
Afbreking: ho•tel


Selfstandige naamwoord: hotel
Meervoud: hotelle
Verkleinwoord: hotelletjie
Meervoud van verkleining: hotelletjies

Betekenis:
• 'n Plek waar mense vir 'n kort rukkie woon en vir kamers en etes betaal.
• Spelwoord van die NAVO-spelalfabet vir die letter h.

Gebruik:
• Hulle boek by die hotel langs die strand in.

Afgelei:
• hotelhouer
• hotelkamer
• hotelbestuur
• hoteldief
• hoteleienaar
• hotelgas
• hoteljoggie
• hotelkos
• hotelkroeg
• hotelontvangs
• hotelrekening
• hoteltarief
• hotelwese

Vertaling:
Engels: hotel, inn
Nederlands: hotel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: horlosie
Volgende onderwerp: staaksgewys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 04:45:13 MGT 2024