Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofstuk
- hoofstuk [boodskap #128304] Sat, 09 November 2019 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21258
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofstuk
Afbreking: hoof•stuk
Samestelling: hoof + stuk


Selfstandige naamwoord: hoofstuk
Meervoud: hoofstukke
Verkleinwoord: hoofstukkie
Meervoud van verkleining: hoofstukkies

Betekenis:
• Afdeling van 'n boek of verhaal. Die dele waarin boeke, toneelstukke en films opgedeel word.

Gebruik:
• Ons behandel die week hoofstuk twee van die handboek.

Afgelei:
• hoofstukindeling

Afkorting:
• hfst.

Vertaling:
Engels: chapter
Nederlands: hoofdstuk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoofman
Volgende onderwerp: horlosie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Feb 19 16:33:37 UTC 2025