| spitsboog [boodskap #128299] |
Sa., 09 November 2019 17:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Spitsboog.
spitsboog
Afbreking: spits•boog
Samestelling: spits + boog
Selfstandige naamwoord: spitsboog
Meervoud: spitsboë
Verkleinwoord: spitsboogie
Meervoud van verkleining: spitsbogies
Betekenis:
• (boukunde) Boog in 'n gotiese gebou, gevorm deur twee sirkelboë wat aan die bokant kruis.
Gebruik:
• Die ontwerp maak van spitsboë gebruik.
Afgelei:
• spitsboograam
Vertaling:
Engels: pointed arch, lancet‐arch
Nederlands: spitsboog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|