WVK krapkaarte [boodskap #11988] |
Sat, 03 January 1998 00:00 |
Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Het onlangs gehoor dat Ithuba op 1 April 1998 sogenaamde WVK krapkaarte (engels
: scratch cards) gaan bekendstel. As jy 3 gesiggies van Tutu oopkrap, wen jy
outomaties amnestie sonder om voor die WVK hoef te getuig. As jy 3 gesiggies
van Borraine oopkrap, wen jy outomaties vergifnis sonder om voor die WVK hoef te
getuig. Jy moet egter die kaart instuur na die WVK sodat jou amnestie of
vergifnis in werking gestel kan word.
Maar as jy 3 gesiggies van PW oopkrap, moet jy onmiddellik by die naaste
polisiestasie aanmeld sodat jy voor die WVK gedaag kan word.
|
|
|
|