fisant [boodskap #128290] |
Sat, 09 November 2019 10:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fisant
Afbreking: fi•sant
Uitspraak: /fiˈsant/
Selfstandige naamwoord: fisant
Meervoud: fisante
Verkleinwoord: fisantjie
Meervoud van verkleining: fisantjies
Betekenis:
• 'n Hoendervoël van die familie Phasianidae.
Gebruik:
• Die fisant is 'n gesogte siervoël met kleurvolle vere en 'n lang stert.
Vertaling:
Engels: pheasant
Nederlands: fazant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|