Tuis » Taal » Woordeboek » galm
galm [boodskap #128283] |
Sat, 09 November 2019 08:03 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
galm
Afbreking: galm
Uitspraak: /χalm/
Werkwoord: galm
Verlede tyd: het gegalm
Teenwoordige deelwoord: galmende
Betekenis:
• 'n Swaar weerklinkende geluid maak.
Gebruik:
• Sy stem galm deur die huis se gang.
Hiponiem:
• weergalm
Vertaling:
Engels: to echo, reverbate
Nederlands: galmen
Selfstandige naamwoord: galm
Meervoud: galms
Verkleinwoord: galmpie
Meervoud van verkleining: galmpies
Betekenis:
• 'n Swaar weerklinkende klank.
Gebruik:
• Die galm in die ou kerk is besonder lank.
Vertaling:
Engels: echo, rebound
Nederlands: galm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:33:25 UTC 2025
|