Tuis » Taal » Woordeboek » rym
rym [boodskap #128280] |
Sat, 09 November 2019 07:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rym
Afbreking: rym
Uitspraak: /rəi̯m/
Werkwoord: rym
Verlede tyd: het gerym
Teenwoordige deelwoord: rymende
Betekenis:
• Om eenderse klanke op 'n opvallende wyse te herhaal.
• Om verse/ ryme te maak.
• Om in ooreenstemming te wees.
Gebruik:
• Die woorde rym glad nie. Die woord "pyn" rym met "wyn".
• Hy rym vir sy nuwe versbundel.
• Sy storie rym glad nie.
Vertaling:
Engels: to rhyme; to rhyme; to agree, correspond, tally
Nederlands: rijmen
Selfstandige naamwoord: rym
Meervoud: ryme
Verkleinwoord: rympie
Meervoud van verkleining: rympies
Betekenis:
• 'n Vers waarvan 'n reël eindig met 'n woord wat dieselfde klink as die einde van 'n ander reël.
Gebruik:
• Dit is 'n pragtige rym.
Hiponiem:
• beginrym
• binnerym
• eindrym
• kletsrym
Afgelei:
• rymdwang
• rymelaar
• rymelary
• rymer
• rymery
• rymklank
• rymkuns
• rymloos
• rymskema
• rymwoord
Vertaling:
Engels: rhyme, verse
Nederlands: rijm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:29:00 UTC 2025
|