Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » assosiaat
assosiaat [boodskap #128275] Sat, 09 November 2019 06:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
assosiaat
Afbreking: as•so•si•aat


Selfstandige naamwoord: assosiaat
Meervoud: assosiate

Betekenis:
• Persoon wat 'n lid van 'n assosiasie is (ook 'n voorwerp wat met iets anders geassosieer is).

Gebruik:
• Die prokureur het sy klerkskap voltooi en vir tien jaar as assosiaat gewerk voordat hy sy eie praktyk begin het.

Sinoniem:
• bondgenoot
• medepligtige
• medewerker
• vennoot

Afgelei:
• assosiaatlid
• assosiaatlidmaatskap

Afkorting:
• ass.

Vertaling:
Engels: associate
Nederlands: medewerker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seën
Volgende onderwerp: visser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 23:00:14 UTC 2024