opskorting [boodskap #128268] |
Do, 07 November 2019 18:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opskorting
Afbreking: op•skor•ting
Selfstandige naamwoord: opskorting
Meervoud: opskortings
Verkleinwoord: opskortinkie
Meervoud van verkleining: opskortinkie
Betekenis:
• 'n Tydelike staking of verdaging.
Gebruik:
• Die hof het bevind dat die opskorting van Britse parlement onwettig was.
Sinoniem:
• suspensie
Verwant:
• opskort
Vertaling:
Engels: suspension, delay
Nederlands: opschorting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|