Tuis » Taal » Woordeboek » sinergie
sinergie [boodskap #128257] |
Thu, 07 November 2019 09:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sinergie
Afbreking: si•ner•gie
Selfstandige naamwoord: sinergie
Meervoud: sinergieë
Betekenis:
• Positiewe samewerking; situasie waar die samehang groter is as die som die onderdele.
Gebruik:
• 'n Sinergie moet tussen bewaring, wildboerdery en jag bewerkstellig word.
Vertaling:
Engels: synergy
Nederlands: synergie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:34:58 UTC 2025
|