ooglid [boodskap #128253] |
Do, 07 November 2019 08:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ooglid
Afbreking: oog•lid
Samestelling: oog + lid
Uitspraak: /ˈʊə̯χ.lət/
Selfstandige naamwoord: ooglid
Meervoud: ooglede
Verkleinwoord: ooglidjie
Meervoud van verkleining: ooglidjies
Betekenis:
• Beskermende vlies wat oor die oog beweeg kan woord.
Gebruik:
• As jy jou oog knip, beweeg jou ooglid oor die oog.
Vertaling:
Engels: eyelid
Nederlands: ooglid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|