grasieus [boodskap #128252] |
Do, 07 November 2019 08:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grasieus
Afbreking: gra•si•eus
Uitspraak: /ˌχra.siˈɪøs/
Byvoeglike naamwoord: grasieus
Vergrotende trap: grasieuser
Oortreffende trap: grasieusste
Attributief: grasieuse
Betekenis:
• Met grasie; mooi deur houding en beweging.
Gebruik:
• Die flamink is 'n grasieuse dier.
Sinoniem:
• elegant
• sierlik
• bekoorlik
• bevallig
Vertaling:
Engels: elegant, graceful
Nederlands: gracieus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|