Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versin
versin [boodskap #128249] Do, 07 November 2019 07:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versin
Afbreking: ver•sin
Uitspraak: /fərˈsən/


Werkwoord: versin
Verlede tyd: het versin
Teenwoordige deelwoord: versinnende

Betekenis:
• Iets opmaak; jou verbeel; uit die duim suig.

Gebruik:
• Hy het hom allerlei leuens en slim streke versin om uit die moeilikheid te kom.

Sinoniem:
• fantaseer
• verbeel
• bedink

Afgelei:
• versinsel
• versinbaar

Vertaling:
Engels: to fabricate, invent, devise, concoct
Nederlands: verzinnen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sloep
Volgende onderwerp: pampoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 03:05:35 MGT 2024