oorarts [boodskap #128237] |
Di, 05 November 2019 14:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorarts
Afbreking: oor•arts
Samestelling: oor + arts
Selfstandige naamwoord: oorarts
Meervoud: oorartse
Verkleinwoord: oorartsie
Meervoud van verkleining: oorartsies
Betekenis:
• 'n Dokter (arts) wat in oorsiektes spesialiseer.
Gebruik:
• As jy dit nie gehoor het nie is dit tyd om 'n oorarts te besoek.
Verwant:
• oogarts
• oor-, neus- en keelarts
Vertaling:
Engels: otologist
Nederlands: oorarts
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|