Tuis » Taal » Woordeboek » fooi
fooi [boodskap #128236] |
Tue, 05 November 2019 13:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fooi
Afbreking: fooi
Selfstandige naamwoord: fooi
Meervoud: fooie
Verkleinwoord: fooitjie
Meervoud van verkleining: fooitjies
Betekenis:
• Geld wat vir 'n professionele diens gevra/betaal word.
• Geld was as geskenk aangebied word vir dienste gelewer (gewoonlik aan 'n petroljoggie, kelner of kruier).
Gebruik:
• Die dokter vra 'n verskriklike fooi!
• Ná ete het hulle vir die kelner 'n fooitjie in die hand gestop.
Afgelei:
• fooistelsel
• fooigeër
• fooigeëry
Vertaling:
Engels: fee; tip, gratuity
Nederlands: fooi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:28:49 UTC 2025
|