Tuis » Taal » Woordeboek » weggooi
weggooi [boodskap #128229] |
Mon, 04 November 2019 06:12 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weggooi
Afbreking: weg•gooi
Samestelling: weg + gooi
Uitspraak: /ˈvɛχ.χoːi̯/
Werkwoord: gooi weg, weggooi
Verlede tyd: het weggegooi
Teenwoordige deelwoord: weggooiende
Betekenis:
• Opsetlike of onopsetlik van iets ontslae raak.
• Iets deur die lug gooi.
Gebruik:
• Dit is skokkend om te sien hoe sommige mense hulle toekoms weggooi.
• Elke keer as die seun die bal weggooi, gaan haal sy hond dit weer.
Spreekwoord:
• Moenie jou ou skoene weggooi voor jy nuwes het nie. [Moenie van ou goed ontslae raak voordat jy seker is dat jy nuwes het nie.]
Afgelei:
• weggooiding
• weggooidoek
• weggooigoed
• weggooisakdoek
• weggooi-ooi
Vertaling:
Engels: to throw away
Nederlands: weggooien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:32:07 UTC 2025
|