Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » palmboom
palmboom [boodskap #128228] Ma, 04 November 2019 06:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Palmboom.
'n Palmboom.
palmboom
Afbreking: palm•boom
Samestelling: palm + boom
Uitspraak: /ˈpalm.bʊə̯m/


Selfstandige naamwoord: palmboom
Meervoud: palmbome
Verkleinwoord: palmboompie
Meervoud van verkleining: palmboompies

Betekenis:
• 'n Boom wat aan die familie Arecaceae behoort (waarvan sewe spesies in Suid-Afrika voorkom).

Gebruik:
• 'n Palmboom het 'n gladde, slank en onvertakte stam met 'n kroon van groot, sierlike blare.

Vertaling:
Engels: palm tree
Nederlands: palmboom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belydenis
Volgende onderwerp: weggooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 03:04:26 MGT 2024