Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vangs
vangs [boodskap #128226] So., 03 November 2019 19:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25091
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vangs
Afbreking: vangs
Uitspraak: /faŋs/


Selfstandige naamwoord: vangs
Meervoud: vangste

Betekenis:
• Die vang van iets.
• Dit wat gevang is.

Gebruik:
• Die vis word onmiddellik na die vangs bevries.
• Die hengelaar het na die tyd met sy vangs gespog.

Afgelei:
• kreefvangs
• salmvangs
• snoekvangs

Vertaling:
Engels: catch, haul
Nederlands: vangst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hokkie
Volgende onderwerp: belydenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Mei 11 19:40:32 UTC 2026