Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » yskas
yskas [boodskap #128217] Sun, 03 November 2019 10:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Yskas.
'n Yskas.
Die binnekant van 'n yskas.
Die binnekant van 'n yskas.
yskas
Afbreking: ys•kas
Samestelling: ys + kas


Selfstandige naamwoord: yskas
Meervoud: yskaste
Verkleinwoord: yskassie
Meervoud van verkleining: yskassies

Betekenis:
• Toestel wat kos en ander bederfbare items afkoel en koud hou.

Gebruik:
• Sit die melk en botter in die yskas.

Spreekwoord:
• Die plan in die yskas sit. [Die uitvoering van die plan uitstel.]

Sinoniem:
• koelkas

Afgelei:
• yskasdeur
• yskasmagneet
• yskasrak

Verwant:
• koelboks
• vrieskas

Vertaling:
Engels: refrigerator, ice-safe
Nederlands: ijskast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herskryf
Volgende onderwerp: herwin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 22:46:45 UTC 2024