heldin [boodskap #128212] |
Sun, 03 November 2019 08:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heldin
Afbreking: hel•din
Selfstandige naamwoord: heldin
Meervoud: heldinne
Verkleinwoord: heldinnetjie
Meervoud van verkleining: heldinnetjies
Betekenis:
• 'n Vroulike held; vrou wat baie dapper is en daarvoor gerespekteer word.
Gebruik:
• Racheltjie de Beer was 'n heldin was haar lewe opgeoffer het om haar boetie s'n te red.
Antoniem:
• held (vroulik)
Vertaling:
Engels: heroin
Nederlands: heldin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|