heldedaad [boodskap #128210] |
Sun, 03 November 2019 07:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heldedaad
Afbreking: hel•de•daad
Samestelling: held + -e- + daad
Selfstandige naamwoord: heldedaad
Meervoud: heldedade
Verkleinwoord: heldedaadjie
Meervoud van verkleining: heldedaadjies
Betekenis:
• Die moedige daad van 'n held; buitengewone optrede waarvoor iemand gerespekteer word.
Gebruik:
• Almal ken die heldedaad van die veertienjarige Dirkie Uys wat sy pa teen 'n oormag Zoeloes probeer beskerm het en met sy lewe daarvoor geboet het.
Vertaling:
Engels: heroic deed, heroic action
Nederlands: heldendaad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|