Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » held
held [boodskap #128209] Sun, 03 November 2019 07:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Woltemade se waagmoedige optrede.
Woltemade se waagmoedige optrede.
held
Afbreking: held


Selfstandige naamwoord: held
Meervoud: helde
Verkleinwoord: heldjie
Meervoud van verkleining: heldjies

Betekenis:
• Iemand wat baie dapper is en daarvoor gerespekteer word.
• Hoofrolspeler in 'n boek of fliek; rolmodel; kampioen; protagonis.

Gebruik:
• Wolraad Woltemade was 'n held wat veertien mense uit die onstuimige see gered het voordat hy en sy perd verdrink het.
• Die ruiter op die wit perd is die held van die verhaal.

Antoniem:
• bangbroek
• lafaard

Hiponiem:
• antiheld
• sportheld
• superheld

Afgelei:
• heldin
• heldedaad
• heldedag
• heldedood
• heldemoed
• heldeontvangs
• helderol

Vertaling:
Engels: hero
Nederlands: held

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heining
Volgende onderwerp: heldedaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 11:35:36 UTC 2024