stront [boodskap #128202] |
Sat, 02 November 2019 19:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stront
Afbreking: stront
Uitspraak: /strɔnt/
Selfstandige naamwoord: stront
Meervoud: –
Betekenis:
• Die uitgeskeide afvalstowwe van mens of dier; ontlasting.
Gebruik:
• Pasop dat jy nie in die stront trap nie.
Sinoniem:
• poef
Vertaling:
Engels: excrement, shit, manure, dung
Nederlands: stront
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|