hanteer [boodskap #128191] |
Sat, 02 November 2019 06:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hanteer
Afbreking: han•teer
Werkwoord: hanteer
Verlede tyd: het gehanteer
Betekenis:
• Iets aan 'n saak doen; daarmee omgaan.
• Om aan iets te raak en daaraan te voel.
Gebruik:
• Hy hanteer die skool se finansies.
• Sy hanteer die mes soos 'n ware kok.
Vertaling:
Engels: to handle, operate, touch, cope
Nederlands: hanteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|