handsak [boodskap #128188] |
Sat, 02 November 2019 05:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
handsak
Afbreking: hand•sak
Samestelling: hand + sak
Selfstandige naamwoord: handsak
Meervoud: handsakke
Verkleinwoord: handsakkie
Meervoud van verkleining: handsakkies
Betekenis:
• 'n Kleinerige sak met hingsel (handvatsel) waarin besittings soos sleutels, beursies en selfone gedra word.
Gebruik:
• 'n Vrou se handsak bevat baie noodsaaklikhede, maar volgens navorsing bevat dit ook meer bakterieë as die gemiddelde toiletsitplek.
Afgelei:
• handsakdiefstal
Vertaling:
Engels: handbag, vanity-bag
Nederlands: tasje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|