Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mossel
mossel [boodskap #128185] Vr, 01 November 2019 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mossels in 'n pot.
Mossels in 'n pot.
mossel
Afbreking: mos•sel
Uitspraak: /ˈmɔ.səl/


Selfstandige naamwoord: mossel
Meervoud: mossels
Verkleinwoord: mosseltjie
Meervoud van verkleining: mosseltjies

Betekenis:
• 'n Tweekleppige skulpdier, Mytilus edulis, wat geëet kan word.

Gebruik:
• 'n Mossel kan tydens laagwater vir ongeveer 6 ure buite die water bly lewe.

Hiperoniem:
• weekdier

Hiponiem:
• bruinmossel
• driehoekstrandgapermossel
• swartmossel
• witmossel
• witgapermossel

Afgelei:
• mosselagtig
• mosselbank
• mosselkraker
• mosselpot
• mosselskulp
• mosselvangs

Vertaling:
Engels: mussel
Nederlands: mossel

Nota:
• Van Latyn: musculus, "muisie, spier".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kolonie
Volgende onderwerp: onbesproke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 04:17:20 MGT 2024