Johan hou op kwaad stook [boodskap #20130 is 'n antwoord op boodskap #20131] |
Sat, 23 January 1999 00:00 |
MODERATOR
Boodskappe: 3 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Johan, hou asseblief op met jou kwaadstook.
Ek het vir Gerald Johnson by soc.culture gebel en hy spoor al die
Doedie Nel boodskappe na toe terug, wat in
jou naam geregistreer is.
Ek verstaan nie die intensie om met jou eie poetse te argumenteer
nie, maar jou samewerking sal waardeer word.
Vriendelike groete
Dr R Barkhuizen
Moderator: soc.culture.south-africa.afrikaans, za.tv.misc
afri...@saix.net
|
|
|
Re: Johan hou op kwaad stook [boodskap #20131 is 'n antwoord op boodskap #20130] |
Sat, 23 January 1999 00:00 |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 23 Jan 1999 13:35:42 -0500, MODERATOR
said the following:
|Johan, hou asseblief op met jou kwaadstook.
|
|Ek het vir Gerald Johnson by soc.culture gebel en hy spoor al die
|Doedie Nel boodskappe na toe terug, wat in
|jou naam geregistreer is.
|
|Ek verstaan nie die intensie om met jou eie poetse te argumenteer
|nie, maar jou samewerking sal waardeer word.
|
|Vriendelike groete
|
|Dr R Barkhuizen
|Moderator: soc.culture.south-africa.afrikaans, za.tv.misc
|afri...@saix.net
|
Jou fokken moer man! Ek sal met myself stry as ek wil en nie jy of jou
poeslike God sal my stop nie.
Kwarantyn, Henri van Zyl, is julle met my?!? Kom ons fok die
moderator op.
Johan
|
|
|
Re: Johan hou op kwaad stook [boodskap #20132 is 'n antwoord op boodskap #20131] |
Sat, 23 January 1999 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 23 Jan 99 11:57:51 GMT, "MODERATOR" wrote:
<<>Ek het vir Gerald Johnson by soc.culture gebel en hy spoor al die
>Doedie Nel boodskappe na <23...@snailexcite.com> toe terug, wat in
> jou naam geregistreer is.>>
Wel ek ken iemand by alt.sex fetish.broomsticks.aluminuim wat se hy is
op baie goeie voet (en knie) met JOU.
Hy kom Maandag terug van n lang naweek. Dan bel ek hom oor JOU,
BOETIE!!!
|
|
|
Re: Johan hou op kwaad stook [boodskap #20227 is 'n antwoord op boodskap #20131] |
Mon, 25 January 1999 00:00 |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 23 Jan 1999 20:29:31 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
<<>On 23 Jan 99 11:57:51 GMT, "MODERATOR" <afri...@saix.net> wrote:
><<>Ek het vir Gerald Johnson by soc.culture gebel en hy spoor al die
>> Doedie Nel boodskappe na toe terug, wat in
>> jou naam geregistreer is.>>
>
> Wel ek ken iemand by alt.sex fetish.broomsticks.aluminuim wat se hy is
> op baie goeie voet (en knie) met JOU.
>
> Hy kom Maandag terug van n lang naweek. Dan bel ek hom oor JOU,
> BOETIE!!!>>
Ek het hom gebel.
Sy naam is Jou Muhr. Hy het n graad in kommunikasiekunde.
Hy se hy ken moderator as n gereelde deelnemer aan verskeie
alt.-nuusgroepe.
|
|
|