Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eensaamheid
eensaamheid [boodskap #128183] Vr, 01 November 2019 06:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eensaamheid
Afbreking: een•saam•heid
Uitspraak: /ˈɪə̯n.sɑːm.ɦəi̯t/


Selfstandige naamwoord: eensaamheid
Meervoud:

Betekenis:
• Toestand of gevoel van alleen wees; om sonder vriende of geselskap te wees.

Gebruik:
Eensaamheid maak seer, en dit word ook gekoppel aan hartsiektes, slapeloosheid en depressie.

Wisselvorm:
• eensamigheid

Verwant:
• eensaam
• isolasie
• afsondering
• afskeiding

Vertaling:
Engels: loneliness, solitude
Nederlands: eenzaamheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kombers
Volgende onderwerp: kolonie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 11:13:44 MGT 2024