Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raserny
raserny [boodskap #128178] Wo, 30 Oktober 2019 07:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
raserny
Afbreking: ra•ser•ny
Uitspraak: /ˌrɑː.sərˈnəi̯/


Selfstandige naamwoord: raserny
Meervoud:

Betekenis:
• Neiging tot geweld.

Gebruik:
• Die papegaai, wat sonder ophou fluit, vloek, raas en skel, dryf hom egter tot raserny.

Sinoniem:
• woede
• dolheid
• malheid
• kranksinnigheid

Vertaling:
Engels: rage, fury, frenzy
Nederlands: razernij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkenner
Volgende onderwerp: kreukel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 03:26:41 MGT 2024