| afwesig [boodskap #128174] |
Wo., 30 Oktober 2019 06:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24485 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afwesig
Afbreking: af•we•sig
Uitspraak: /a(f)ˈvɪə̯.səx/
Byvoeglike naamwoord: afwesig
Attributief: afwesige
Betekenis:
• Wat nie op 'n bepaald tyd en plek teenwoordig is nie nie.
• Wat nie geestelik aanwesig is nie; afgelei of verstrooid.
Gebruik:
• Die werknemer is ontslaan omdat hy sonder verlof van die werk afwesig was.
• Hoewel sy die vergadering bygewoon het, was sy totaal afwesig en het sy nie 'n idee wat bespreek is nie.
Sinoniem:
• absent
Antoniem:
• aanwesig
• teenwoordig
Afgelei:
• afwesigheid
Vertaling:
Engels: absent
Nederlands: afwezig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|