Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skrikkeljaar
skrikkeljaar [boodskap #128168] Tue, 29 October 2019 07:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skrikkeljaar
Afbreking: skrik•kel•jaar


Selfstandige naamwoord: skrikkeljaar
Meervoud: skrikkeljare
Verkleinwoord: skrikkeljaartjie
Meervoud van verkleining: skrikkeljaartjies

Betekenis:
• 'n Jaar met 366 dae.

Gebruik:
• Die jaar 2019 is nie 'n skrikkeljaar nie, maar 2020 is wel.
• 'n Skrikkeljaar bevat 'n ekstra dag bevat om die kalenderjaar met die astronomiese jaar te sinkroniseer.

Verwant:
• skrikkeldag
• skrikkelmaand

Vertaling:
Engels: leap year
Nederlands: schrikkeljaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skilpad
Volgende onderwerp: opname
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 11:03:01 UTC 2024