Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wedloop
wedloop [boodskap #128165] Mon, 28 October 2019 20:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wedloop
Afbreking: wed•loop
Samestelling: wed + loop
Uitspraak: /ˈvɛt.lʊə̯p/


Selfstandige naamwoord: wedloop
Meervoud: wedlope
Verkleinwoord: wedlopie
Meervoud van verkleining: wedlopies

Betekenis:
• 'n Resies, wedstryd waar deelnemers onderling teen mekaar meeding.

Gebruik:
• Laat ons die wedloop wat voor ons gestel is met volharding hardloop.

Sinoniem:
• resies
• wedren

Afgelei:
• afloswedloop
• bewapeningswedloop
• driebeenwedloop
• halfeindwedloop
• hekkieswedloop
• hinderniswedloop
• kernwedloop
• marathonwedloop
• sakwedloop
• spanwedloop
• stapwedloop
• sukkelwedloop
• uitdunwedloop
• veldwedloop
• wapenwedloop

Vertaling:
Engels: race, competition, contest
Nederlands: wedloop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbeduidend
Volgende onderwerp: liefhê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 11:36:52 UTC 2024