onbeduidend [boodskap #128164] |
Mon, 28 October 2019 19:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onbeduidend
Afbreking: on•be•dui•dend
Samestelling: on- + beduidend
Byvoeglike naamwoord: onbeduidend
Vergrotende trap: onbeduidender
Oortreffende trap: onbeduidendste
Attributief: onbeduidende
Betekenis:
• Met min betekenis of waarde.
Gebruik:
• Die ekonomiese groei in daardie finansiële jaar was onbeduidend.
Sinoniem:
• gering
• karig
• power
• nietig
• onbelangrik
• onbenullig
• triviaal
• swak
• sleg
Antoniem:
• beduidend
Afgelei:
• onbeduidendheid
Vertaling:
Engels: insignificant, trifling, unimportant, trivial
Nederlands: onbeduidend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|