handboek [boodskap #128161] |
Sun, 27 October 2019 09:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
handboek
Afbreking: hand•boek
Samestelling: hand + boek
Selfstandige naamwoord: handboek
Meervoud: handboeke
Verkleinwoord: handboekie
Meervoud van verkleining: handboekies
Betekenis:
• Boek met inligting oor 'n spesifieke vak.
Gebruik:
• Sy het haar handboek by die huis vergeet.
Afgelei:
• handboekgebaseerde
• handboekkennis
• handboekreeks
• handboekterminologie
Vertaling:
Engels: manual, textbook
Nederlands: handboek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|